Melek Rojhat "Sebra dila" testo

Traduzione in:afcsenfrrusqtr

Sebra dila

Li ser kaniyê min dî yeLi ser kaniyê min dî yeGula baxçê avî yeAqlê min pê re çû yeWer wer sebra dila

Av ji kanîyê anî yeJi rê avê daniyeDara te bi xwe çandiyeÇib'kim dilêm bêjî yeWer wer sebra dila

Wer, wer, wer viraWer, wer, sebra dilaWer, wer, wer viraWer, wer, sebra dilaÇavên reş kaniya kila

Wer, wer, wer viraWer, wer, sebra dilaWer, wer, wer viraWer, wer, sebra dilaTe nadim bi bav û bira

Dor kaniye bi dar e,Dor kaniye bi dar e,Siyê daye ser zinar eDiherike ava sar eWer wer sebra dila

Her ro sibê û êvaraHer ro sibê û êvaraKewa te difire li wiraSebra dila bi çend awiraWer wer sebra dila

Wer, wer, wer viraWer, wer, sebra dilaWer, wer, wer viraWer, wer, sebra dilaÇavên reş kaniya kila

Wer, wer, wer viraWer, wer, sebra dilaWer, wer, wer viraWer, wer, sebra dilaTe nadim bi bav û bira

Kevoka li ser zinara,Kevoka li ser zinara,Helîna xwe li ser çinaraDixwîne sibe û êvaraWer wer sebra dila

Firî ser şaxê dara,Firî ser şaxê dara,Tirsa min ji wan neyaraXera dikin cih û waraWer, wer, sebra dila

Wer, wer, wer viraWer, wer, sebra dilaWer, wer, wer viraWer, wer, sebra dilaÇavên reş kaniya kila

Wer, wer, wer viraWer, wer, sebra dilaWer, wer, wer viraWer, wer, sebra dilaTe nadim bi bav û bira

Kevoka sor kedî meKevoka sor kedî meLi ser sivinga xanî meJi ter dil girtî meWer wer sebra dila

Lawiko li benda te me,Lawiko li benda te me,Kengî tu be ez ya te meEz tenê yara te meWer wer sebra dila

Wer, wer, wer viraWer, wer, sebra dilaWer, wer, wer viraWer, wer, sebra dilaÇavên reş kaniya kila

Wer, wer, wer viraWer, wer, sebra dilaWer, wer, wer viraWer, wer, sebra dilaTe nadim bi bav û bira

Geduld van My Hart

(Seun vertel aan die meisie)Ek sien haar by waterbronEk sien haar by waterbronRoos van vleilandeMy gedagtes is weg geblaasKom, kom, geduld van my hart

Sy bring water vanuit die fonteinSy rus op die padIn die bodem van 'n boom deur haar geplantEk kan nie my skaamtelose hart beheer nieKom, kom, gelduld van my hart

(Koor)Kom, kom, kom na myKom, kom, geduld van my hartKom, kom, kom na myKom, kom, geduld van my hartJou swart oë soos dié van 'n fontein van oog skaduwees

Kom, kom, kom na myKom, kom, geduld van my hartKom, kom, kom na myKom, kom, geduld van my hartEk sou jou nie verruil vir vader of broer

(Meisie vertel aan die seun)Waterbron is omring met bomeWaterbron is omring met bomeBoom se skaduwee tref die klippeKoue water loopKom, kom, geduld van my hart

Elke oggend en aandElke oggend en aandJou duif vlieg hierDie geduld van my hart is in hoeveel blikke van jouKom, kom, geduld van my hart

(Koor)Kom, kom, kom na myKom, kom, geduld van my hartKom, kom, kom na myKom, kom, geduld van my hartJou swart oë soos dié van 'n fontein van oog skaduwees

Kom, kom, kom na myKom, kom, geduld van my hartKom, kom, kom na myKom, kom, geduld van my hartEk sou jou nie verruil vir vader of broer

(Seun vertel aan meisie)Duif op die rotseDuif op die rotseSy nes is bo-op die gewone boomSing van oggend tot aandKom, kom, geduld van my hart

Vlieg vanaf takkeVlieg vanaf takkeDie vrees is van vyandeHulle ruïneer alles rondomKom, kom, geduld van my hart

(Koor)Kom, kom, kom na myKom, kom, geduld van my hartKom, kom, kom na myKom, kom, geduld van my hartJou swart oë soos dié van 'n fontein van oog skaduwees

Kom, kom, kom na myKom, kom, geduld van my hartKom, kom, kom na myKom, kom, geduld van my hartEk sou jou nie verruil vir vader of broer

(Meisie vertel aan seun)Ek is 'n rooi wilde duifEk is 'n rooi wilde duifEk is op die dak van my huisEk het my hart op jou gesitKom, kom, geduld van hart

Hey, seun, ek wag vir jouHey, seun, ek wag vir jouWanneer ookal jy kom, ek's jouneEk sal slegs jou liefde weesKom, kom, geduld van my hart

(Koor)Kom, kom, kom na myKom, kom, geduld van my hartKom, kom, kom na myKom, kom, geduld van my hartYour black eyes like a fountain of eye shadows

Kom, kom, kom na myKom, kom, geduld van my hartKom, kom, kom na myKom, kom, geduld van my hartI would not change you with neither father nor brother

Qui è possibile trovare il testo della canzone Sebra dila di Melek Rojhat. O il testo della poesie Sebra dila. Melek Rojhat Sebra dila testo.