Fokofpolisiekar "Maak of braak" Слова песни

Перевод на:ennl

Maak of braak

Tuisgemaakte sosiale wapenOnbekende handgebareDooie mense maak asof hulle my kenIn die begraafplaas waar ek blyLag al die geraamtes vir myMaar hulle is onbewusDat ek stuk vir stukmy hart by my keel afdruk

Drink nou hierdie bloed van myDis al wat ek het wat jy kan kryEk't spesiaal my are vir jou oopgesnyEn sê net dit lyk mooiDie ewige kind agter in my kopBewe benoud en krap oop sy toegestikte mondNes stilgebore babas huil ek nieOor die onregverdigheid van die lewe nieNiemand lewe rêrig nie

Ek het al my kos en geheime opgegooiSê net dit lyk mooiSê net dit lyk mooiEk het al daai fokken kak geslukMyself probeer verdrinkSê net dit lyk mooiSê net ek is mooiPaniekbevange angstig en alleen'n Prins van donkerteEk dien myself alleen

Здесь можно найти слова песни Maak of braak Fokofpolisiekar. Или текст стиха Maak of braak. Fokofpolisiekar Maak of braak текст.