Fokofpolisiekar "Antibiotika" Слова песни

Перевод на:deennl

Antibiotika

Dit was 'n gelukskoot.Volksmoord vermy.Wie sê Afrikaans is dood?Jammer meneer, ek het my les geleer.

Die goddelose het geen heenkome.Ruik soos tienergees,'n bleeksiel tussen die spoke.

Donker Afrika is net donkervir die met oogklappe aan,Hy wat nie kan dink,Wie se harsings hard en stowwerig is.

Mik vir my hart!Dit pomp wildernis hier binnekant.Ek's net 'n toerisin my geboorteland,'n gekwesde dier in 'n hokop antibiotika.

Dis die waarheid wat my geweld aandoen.Ek leef in ongeloof.My leed is eindeloos.

Wil jy stilstaan as ek voortgaan?Wil jy stilstaan as ek voortgaan?Hoe kan mens dink as jou hande altyd vasgebind is?

Mik vir my hart!Dit pomp wildernis hier binnekant.Ek's net 'n toerisin my geboorteland,'n gekwesde dier in 'n hokop antibiotika.

Mik vir my hart!Dit pomp wildernis hier binnekant.Ek's net 'n toerisin my geboorteland,'n gekwesde dier in 'n hokop antibiotika.

Здесь можно найти слова песни Antibiotika Fokofpolisiekar. Или текст стиха Antibiotika. Fokofpolisiekar Antibiotika текст.