Fokofpolisiekar "Tevrede?" Слова песни

Перевод на:deennl

Tevrede?

Mikrogolfoond mense marseerwanbegrip, wanbalans, wanbeheerWeggedraaimet die son op hul rueEk verkies die son op my gesigEk sal nooit weer terug gaan nieEk sal nooit weer terug gaan nieEk sal julle nooit tevredeTevrede stel nie

Hou jou kop vasDie probleem is net datek nie weet wie ek is nieEn hierdie kan nog lank vatHierdie kan nog seermaak

Kan ons maak of ons vir ewig kan leef?Sal ons, ons geheime boodskappe vergeet?Fluister kliphardSpeel so sag as wat jy kanSoen so veel as wat jy wilSoen so veel as wat jy wil

Hou my net vasDie werklikheid is datek nie weet wie ek is nieEn hierdie gaan nog lank vatHierdie gaan nog seermaak

Kan ons maak of ons vir ewig kan leef?Sal ons, ons geheime boodskappe vergeet?Fluister kliphardSpeel so sag as wat jy kanSoen so veel as wat jy wilSoen so veel as wat jy wil

Soen so veel as wat jy wil(Soen so veel as wat jy wil)Soen so veel as wat jy wil(Soen so veel as wat jy wil)Soen so veel as wat jy wil

Здесь можно найти слова песни Tevrede? Fokofpolisiekar. Или текст стиха Tevrede?. Fokofpolisiekar Tevrede? текст. Также может быть известно под названием Tevrede (Fokofpolisiekar) текст.