Fokofpolisiekar "Tygerberg Viegtuig" Слова песни

Перевод на:en

Tygerberg Viegtuig

As 'n vliegtuig sou kon val bo-op Tygerberg vanaandsou ek al my voornemings oorweegdis makliker om in te gee voor die tradisiemasjien my kom haaldis die gevoel van iets moet breek, dis die ingeboude vreesek's gebore met 666 op my kop getattoeerek probeer net vasklou aan wie ek isdis op die tv en dis in my breindis aaklig om te sien hoe die skaap-mentaliteit ons kryons almal werk saam aan afrikaanse amerikaalgemene denkdisfunksie lees net mooi en volg dandie instruksies wat hul vir ons geewerk, trou en kinders kry en moontlik dan aan depressie lyiemand moet vra hoekomons almal vrek alleenek probeer net vasklou aan wie ek is

Здесь можно найти слова песни Tygerberg Viegtuig Fokofpolisiekar. Или текст стиха Tygerberg Viegtuig. Fokofpolisiekar Tygerberg Viegtuig текст.