Fokofpolisiekar "As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand" Слова песни

Перевод на:denl

As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand

Elke oggend is ek in die helEk word wakker en die vlamme brand my velSal ek ooit rêrig kan opstaanEn nie my bed mis nie?

Gee my alkoholGee my 'n leweGee vir my raadGee my 'n redeSodat ek kan opstaanVerlore geboreEn elke keer as ek glimlagRaak dit net swaarderKan ek ophou lewe ná vandag?

En als is wegDraai jou ander skouerDan's als regHoekom raak ek só kwaad?Ek vind ek raak só kwaad

En ek skree (God!)Maar dis niks werd nieDaar is iets beeldskoon in die donker nagDaar is iets beeldskoon in die donker nagDaar is iets beeldskoon in die donker nagDaar is iets beeldskoonDaar is iets beeldskoon in die nag

Здесь можно найти слова песни As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand Fokofpolisiekar. Или текст стиха As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand. Fokofpolisiekar As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand текст.