Fokofpolisiekar "As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand" testo

Traduzione in:denl

As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand

Elke oggend is ek in die helEk word wakker en die vlamme brand my velSal ek ooit rêrig kan opstaanEn nie my bed mis nie?

Gee my alkoholGee my 'n leweGee vir my raadGee my 'n redeSodat ek kan opstaanVerlore geboreEn elke keer as ek glimlagRaak dit net swaarderKan ek ophou lewe ná vandag?

En als is wegDraai jou ander skouerDan's als regHoekom raak ek só kwaad?Ek vind ek raak só kwaad

En ek skree (God!)Maar dis niks werd nieDaar is iets beeldskoon in die donker nagDaar is iets beeldskoon in die donker nagDaar is iets beeldskoon in die donker nagDaar is iets beeldskoonDaar is iets beeldskoon in die nag

Qui è possibile trovare il testo della canzone As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand di Fokofpolisiekar. O il testo della poesie As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand. Fokofpolisiekar As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand testo.