Fokofpolisiekar "Oop Vir Misinterpretasie" lyrics

Translation to:ennl

Oop Vir Misinterpretasie

Net die skoon word vermoornet die sag kry seernet die jonk glosoos wat net die jonk van hart kan glo

elke jaar gaan vinniger verbydaar is geen konstantes niemy ideaal is net 'n skadu teen die muur

kunsmatig of niedis my kennis, my vuuralhoewel mens nooit kan seker wees oor enige iets nie

my skoene is deur vroue slawe in die verre-ooste gemaakdis nie my skuld niemy korttermyn geheue vervaltersiêre opvoeding nietig verklaardis nie my skuld nie

net die skoon word vermoornet die sag kry seernet die jonk glosoos wat net die jonk van hart kan glo

elke jaar gaan vinniger verbymoet nie bekommer niejou verbeelding spring jou voordit was nog altyd so

'n mens kan baie praattog sukkel om sin te maakalmal weet perspektiefis nie 'n speelding nie

my vriende se bediendes het hulle met liefde groot gemaakdis nie my skuld nieek herinner myself aan my pahulle moes grens toe gaandis nie my skuld nie

net die skoon word vermoornet die sag kry seernet die jonk glosoos wat net die jonk van hart kan glo

Exposed to Misinterpretation

Only the pretty one gets killedOnly the gentle one gets hurtOnly the young one believesLike only someone young can with his heart

Each year goes by fasterThere are no regularitiesMy ideal is merely a shadow against the wall

Artificial or notIt’s my knowledge, my fireEven though one can never be sure about anything

My shoes were made by female slaves in the Far EastIt’s not my faultMy short-term memory lapsesUniversity education nullifiedIt’s not my fault

Only the pretty one gets killedOnly the gentle one gets hurtOnly the young one believesLike only someone young can believe with his heart

Each year goes by fasterI shouldn’t worryYour imagination is jumping the queue in front of youIt’s always been like this

Someone can talk a lotBut yet has to struggle in order to get it his wayEveryone knows that perspectiveIs not something to be played with

My friends’ servants have raised them with loveIt’s not my faultI remember my dadThey were forced to go to the borderIt’s not my fault

Only the pretty one gets killedOnly the gentle one gets hurtOnly the young one believesLike only someone young can believe with his heart

Here one can find the English lyrics of the song Oop Vir Misinterpretasie by Fokofpolisiekar. Or Oop Vir Misinterpretasie poem lyrics. Fokofpolisiekar Oop Vir Misinterpretasie text in English. This page also contains a translation, and Oop Vir Misinterpretasie meaning.