Fokofpolisiekar "Oop Vir Misinterpretasie" Слова пісні

Переклад:ennl

Oop Vir Misinterpretasie

Net die skoon word vermoornet die sag kry seernet die jonk glosoos wat net die jonk van hart kan glo

elke jaar gaan vinniger verbydaar is geen konstantes niemy ideaal is net 'n skadu teen die muur

kunsmatig of niedis my kennis, my vuuralhoewel mens nooit kan seker wees oor enige iets nie

my skoene is deur vroue slawe in die verre-ooste gemaakdis nie my skuld niemy korttermyn geheue vervaltersiêre opvoeding nietig verklaardis nie my skuld nie

net die skoon word vermoornet die sag kry seernet die jonk glosoos wat net die jonk van hart kan glo

elke jaar gaan vinniger verbymoet nie bekommer niejou verbeelding spring jou voordit was nog altyd so

'n mens kan baie praattog sukkel om sin te maakalmal weet perspektiefis nie 'n speelding nie

my vriende se bediendes het hulle met liefde groot gemaakdis nie my skuld nieek herinner myself aan my pahulle moes grens toe gaandis nie my skuld nie

net die skoon word vermoornet die sag kry seernet die jonk glosoos wat net die jonk van hart kan glo

Тут можна знайти слова пісні Oop Vir Misinterpretasie Fokofpolisiekar. Чи текст вірша Oop Vir Misinterpretasie. Fokofpolisiekar Oop Vir Misinterpretasie текст.