Fokofpolisiekar "Hemel op die platteland" Слова пісні

Переклад:deennl

Hemel op die platteland

Kan jy my skroewe vir my vasdraai?Kan jy my albasters vir my vind?Kan jy jou idee van normaal by jou gat opdruk?Kan jy?Kan jy apatie spel?

Kan iemand dalk 'n god belEn vir hom se ons het hom nie meer, nodig nieKan jy?Kan jy apatie spel?

Dis hemel op die plattelandDis hemel op die platteland

Reguleer myRoetineer myPlaas my in 'n boks en merk dit "veilig"Stuur my dan waarheen al die, dose gaanStuur my hemel toe, ek dink dis in die platteland

Dis hemel op die plattelandDis hemel op die plattelandDis hemel op die platteland

Тут можна знайти слова пісні Hemel op die platteland Fokofpolisiekar. Чи текст вірша Hemel op die platteland. Fokofpolisiekar Hemel op die platteland текст.