Monoloog in stereo
'n Baie algemene mensmet baie algemene woordein 'n algemene huiskweek algemene drome'n Dosis pynverdowersop die ou einde van die dagis dit seker maaral wat jou gelukkig maak
En oor en oor'n monoloog in stereoop 'n mooi dagsoos vandag
Ek wonder somsSoms wonder ekDie son skyn gelukkigGelukkig skyn die son
'n Baie standaard geesteskluiswaarin ek myself toesluitDie herlewing was toe net korttermynEk het by die agterdeur uitgeglyAs jy voel jy moet, dan moet jy
As daar soveel van ons ishoekom sal enige iemand jou mis