Fokofpolisiekar "Brand Suid Afrika" Songtext

Übersetzung nach:enfrnl

Brand Suid Afrika

Vir jou is daar nog messe wat wag,In die bosse buite jou huis in die nag,Ons sal mos veilig wees, ons sal mos veilig wees,Ons hou ons gewetens skoon en sluit toe die deur

Ons het petrol gevatEn ons het al ons brûe afgebrandVoor dat ons aan die anderkant wasEn ek besef nouEn ek besef nou eers

Bloed en yster, bloed en grondBloed en olie, bloed en grondBang en lui en desperaatDaars niks nuuts onder die son nieEn in die skaduwee brand Suid-Afrika

Wat weet ek van eerlik wees?My gewete syfer deurMy wakker lewe is deur die ou man se geheueEn ek besef nouEn ek besef nou eers

Bloed en yster, bloed en grondBloed en olie, bloed en grondBang en lui en desperaatDaars niks nuuts onder die son nieEn in die skaduwee brand Suid-Afrika

En ek besef nouen ek besef nou eersDie Ossewa Brandwaghet gisteraand die munisipaliteit opgeblaas

Bloed en yster, bloed en grondBloed en olie, bloed en grondBang en lui en desperaatDaars niks nuuts onder die son nieEn in die skaduwee brand Suid-Afrika

En ons vir jouEn ons vir jou

Landmyne van skuldgevoelensin 'n eenman konsentrasiekampjy kla oor die toestand van ons landwel fokken doen iets daaromtrentBrand Suid-Afrika

Hier finden Sie den Text des Liedes Brand Suid Afrika Song von Fokofpolisiekar. Oder der Gedichttext Brand Suid Afrika. Fokofpolisiekar Brand Suid Afrika Text.