Fokofpolisiekar "Ek skyn" Songtext

Übersetzung nach:ennl

Ek skyn

Te vinnig, te veelEk sal al my beloftes breek, as jy my net 'n kans kan gee.Wie sal vir my liefde maak?Wie sal vir my liefde maak?As die somer so lekker is, hoekom voel ek so fuck't?

Ek skyn,Ek's skynheilig, onder die straatligOnder die maanligSê vir my as die rewolusie verby is

GeliefdesOns weet'n Hond sal altyd na sy braaksel toe terugkeer.Moenie so verbaas wees nie,Gooi net 'n bietjie vet op die vuur.Twis-siek en melancholies.

Ek skynEk's skynheilig, onder die straatligOnder die maanligSê vir my as die rewolusie verby is

Ek bly verveeld en my bene is seer,Ek staan voor jou deur en my kop klop.

Genade onbeskryflik grootEk is die Hel inBibber en beef, die boerebedrieërDie wêreld gaan jou haat, my seunAs jy die waarheid praat gaan hulle jou wil doodmaak

Ek skynEk's skynheilig, onder die straatligOnder die maanligSê vir my as die rewolusie verby is

Ek bly verveeld en my bene is seer,Ek staan voor jou deur en my kop klop.

Hier finden Sie den Text des Liedes Ek skyn Song von Fokofpolisiekar. Oder der Gedichttext Ek skyn. Fokofpolisiekar Ek skyn Text.