Fokofpolisiekar "Ek dink aan jou (as dit reen)" Songtext

Übersetzung nach:en

Ek dink aan jou (as dit reen)

'n Oomblik is die wêreld werdMaar net die eerste een'n dier bly 'n dier

Gaan slaap as jy sal beter raakAs jy aan die slaap kan raak'n dier bly 'n dier

Ek dink aan jou as dit reën

Hierdie vier mure maak my naarIs jy siek of sit jy aan?Die lied in my hart is 'n swane sang

Ek dink aan jou as dit reën

Kwaad raak ons net vir mekaarMans bly seunsSeuns wil mans wees

Ek sweer daar's iemand wat in die hoek staanAs ek my oë knip is sy weg soos my kinderdae

Ek dink aan jou as dit reën

Ek is nie meer lief vir jou nieEk kon jou nie gelukkig hou nieBeloftes breekEn styf vashou maak seerKwaad raak ons net vir mekaarMans bly seuns en seuns wil mans wees.

Deesdae vat ek langer om mense te leerkenIs dit rerig nodig om mense te leerkenDeesdae vat ek langer om mense te leerken

Hier finden Sie den Text des Liedes Ek dink aan jou (as dit reen) Song von Fokofpolisiekar. Oder der Gedichttext Ek dink aan jou (as dit reen). Fokofpolisiekar Ek dink aan jou (as dit reen) Text. Kann auch unter dem Titel Ek dink aan jou as dit reen bekannt sein (Fokofpolisiekar) Text.