Bid vir my
Ek voel veilig as ek verlore isEk voel bang as ek levir daai man sonder naamwat op elke drumpelvan elke deurkosyn staan
Fok JouFok jouEk fokkin weet ek is verkeerdTen minste probeer ek om my self te ooreeddat daar iets beter vir ons is
Ek wil spontaan aan die brand slaanEk word konstant bewus gemaakwaarheid en vredehet jy lankal uit my woordeskat gekrapEk fokkin weet dit is verkeerd
Bid vir myBid vir weerlig in die reen