Fokofpolisiekar "Vernietig Jouself" paroles

Traduction vers:ennl

Vernietig Jouself

Kom ons sing oor kuier op Stellenbosch.Met rooiwyn en sigarette sit ons in‘n minimumveiligheidstronk.Kom ons sing oor presteer in ‘n sisteem vangehoorsaamheid.Kom ons sing oor jou verleppende persoonlikheid!

Vernietig jouself!Vernietig jouself!Vernietig jouself!Vernietig jouself!

Daar is ‘n drang in my, ‘n instinktiewe haatvir instansies van die bewussyn, konditioneer my,die Bybel van pyn.

Ons almal pak die kole!Ons almal stook die vuur!Ons almal bou die murewat idees bestry!Ons is die rebellie wat misluk het.Ons almal kak die reëls uitwaaraan ons almal verstik het.

Vernietig jouself!Vernietig jouself!Vernietig jouself!Vernietig jouself!Vernietig jouself!

Dis moeilik om die kettings af…Hulle maak dit aan ons binnegoed vas.Dis moeilik om die kettings af te breek!

Ici on peut trouver les paroles de la chanson Vernietig Jouself de Fokofpolisiekar. Ou les paroles du poème Vernietig Jouself. Fokofpolisiekar Vernietig Jouself texte.