Fokofpolisiekar "Kyk Noord" paroles

Kyk Noord

Dis als te vergeefsHoe meer ek daaroor dinkHoe meer moet ek vergeetDaar's net een ry sporeDis redelik vanselfsprekendMaar daar's sand tussen my tone

Dis al wat ek benodigDie vars lug in DesemberEn die wind deur die bome

Nou fok ek net voortEk verbeel my ek kan op water loop'n Vlietende platoDie helderheid van jeug verloor

Ek's 'n agtergebleweneOp die grasvelde van my kinderdaeHier is daar geen vuiste'n Voortbestaan is al wat ek vraEk staan 'n swerwerskansDie kilometers lag en my gesig dra die lyne

Nou fok ek net voortEk verbeel my ek kan op water loop'n Vlietende platoDie helderheid van jeug verloor

Hou net stilDie mes sny al hoe dieperHoe harder jy spartelTyd sal jou vergeweEk weet die dood gaan my vind

Nou fok ek net voortEk verbeel my ek kan op water loop'n Vlietende platoDie helderheid van jeug verloor

Ek weet die dood gaan my vindEk weet die dood gaan my vindEk weet die dood gaan my vindEk weet die dood gaan my vind

Ici on peut trouver les paroles de la chanson Kyk Noord de Fokofpolisiekar. Ou les paroles du poème Kyk Noord. Fokofpolisiekar Kyk Noord texte.