Die Antwoord "Wie Maak Die Jol Vol" letra

Traducción al:en

Wie Maak Die Jol Vol

(All)Wie maak die jol vol?Die Mutant maak die jol volWie maak die jol vol?Die Mutant maak die jol vol

Gooi Isaac, gooi, gooi, gooi IsaacGooi, gooi, gooi IsaacGooi, gooi, gooi IsaacGooi, gooi

(Isaac Mutant)Awê! Hier's ek weer van die LentegeurWant ek wys jou ek's betere gebou die keerWant ek voer iets dieper in die mou die keerEn die beat slat jy nog meer flou die keerWat nou die keer sê jy ek was te rou die keerMoan jy weer te sê ek slat jou boude seerMoan jy weet, jy kan net klou en keerWe flow from here to binne in PretoriaWe buy and sell by mense wat jou blind vertelBlimey hell, haai my pêl's a rhyming wellTaai so slym en gel, wat kyn a geldGel rhyme met yell ja wellSimon says ek moet jou blind vertel

Naaiers net naaiers soos julle wat naai is is naai hetDis julle naaiers wat hom naai met naaiers wat is wat dit isNaaiers is jas en daai was naaier wat jas is wat kwaai isWant daai is net naaiers soos julle is naaiers soos julle

(All)Wie maak die jol vol?Knoffel maak die jol volWie maak die jol vol?Knoffel maak die jol vol

Gooi Knoffel, gooi, gooi, gooi KnoffelGooi, gooi, gooi KnoffelGooi, gooi, gooi KnoffelGooi, gooi

(Knoffel)Mamma mia, asta la vista, jika ma jika, ..., ons het geskreeu vir MadibaAriba Ariba!Sim sima ek is koekoe ga ga goo goo oor my boegoe en uhuru sonder voodoo doedoe baba, hahahaha... nog lava jy brand die ganja tot tanzaDada jou one papa jou my ... brand soos atcharEk wil net rap met my lek bek op jou back trackOp jou marks, get set, mic check op jou plek is Hi-TekHola respek tolla maradolla jy moet skills het soos maradona en costra nostra...Binne buite die kruie is medisyne vir sulke pyneDie wildetuine het flava, jy kan ons uittest met rain ... op die Cape FlatsJy's gebles

(All)Wie maak die jol vol?Jaakie maak die jol volWie maak die jol vol?Jakie maak die jol vol

Gooi Jaakie, gooi, gooi, gooi JaakieGooi, gooi, gooi JaakieGooi, gooi, gooi JaakieGooi, gooi

(Jaak Paarl)Ek is Jaak Paarl en ek is so gebou omdat ek sterk isElke dag dan chill ek rond onthou omdat ek lui vir werk isEk praat myself nou in 'n komaLaat jou droom ja van jou voorblad oordat oorvat in jou oor krapDie gehoor klap

Picture nou die Ninja gou hy kopskiet jou so potpienkblouSy fokking shows laat moffies flouWant moffies wou hom op die klou potWie maak die jol vol party roll callJaakie, Knoffel, Scally, Isaac, NinjaWhat's up julle maatjies?Alle bobbejaantjies klap julle handjies

(All)Wie maak die jol vol?Ninja maak die jol volWie maak die jol vol?Ninja maak die jol vol

Gooi Ninja, gooi, gooi, gooi NinjaGooi, gooi, gooi NinjaGooi, gooi, gooi NinjaGooi, gooi

(Ninja)Hello mense, quick put your hands updie moederfokken Ninja's keeping it gangsta (hoss)Kid pull your pants up, I'm 27, 8, wait 26, vriendelik?No man I'm joking I'm 44Do a lot of yoga, meditate, smoke blunts, levitateRook tik, maak die hele fokken huis skoon chop-chopPraat 'n klomp kak soos 'n vrotkopLiar, liar damn you naaierMake you do a dance, set your pants on fireWoof woof Ninja's getting no fireMy piel is so lank as 'n telephone wire

Haha, silly man you funnyBambam gimme some punaniWhite punaniColoured punaniAny punani ... punani

(All)Wie maak die jol vol?Scally maak die jol volWie maak die jol vol?Scally maak die jol vol

Gooi Scally, gooi, gooi, gooi ScallyGooi, gooi, gooi ScallyGooi, gooi, gooi ScallyGooi, gooi

(Scallywag)Ja naai volop 'n laai binne in 'n pyl binne in 'n laaiGaan 'n plan beraad met 'n hand grenaatEn 'n gun vanaand om almal aan te rant'n Wilde fokken ou jaBars jou kop met 'n pik en 'n ou graafBinne bek gevaarlik beter hardloopOf ek attack you dadelikDon dada, oh jirre, gif van 'n pofadderRap ... op die track malleSo fok julle tik medisyneVreet malpilleEk misbruik diere vir my plesiereKom in 'n storm en normSkok jou met donderweer tot daar skuim in jou bek vorm

(Knoffel) Ja dis hoss,(Jaak) Ek is lief vir my spiere(Knoffel) Ek dink nie my ma is nog trots op my nie(Jaak) Rosyntjies, piesangs is my resep(Knoffel) Ek het fokkol geld hie' my bru(Jaak) Ek is lief vir Wielie Walie(Knoffel) Wil jy 'n MC is en daai fok los die kak gedagte(Jaak) Maar ... kan voetsek

Aquí se puede encontrar la letra de la canción Wie Maak Die Jol Vol de Die Antwoord. O la letra del poema Wie Maak Die Jol Vol. Die Antwoord Wie Maak Die Jol Vol texto.