The Lord's Prayer "Onse Vader" Слова песни

Перевод на:en

Onse Vader

Onse Vader wat in die hemel is,laat u Naam geheilig word;laat u koninkryk kom;laat u wil ook op die aarde geskied,net soos in die hemel.Gee ons vandagons daaglikse brood;en vergeef ons ons oortredings,soos ons ook dié vergewe;wat teen ons oortree;en laat ons nie in die versoeking kom niemaar verlos ons van die Bose.

Здесь можно найти слова песни Onse Vader The Lord's Prayer. Или текст стиха Onse Vader. The Lord's Prayer Onse Vader текст.