ontken altyd alles
Vrede gevindmet die teenstrydigheid wat indie are van my dorp verspreiek het te lank terug gedinkte lank terug gesig gewysal my grense wat verskuif
Met my voete dieponder die slyk van stil riviermy koppe in wolkehande van dier
Dis net natuurlik soek is net natuurlik hoog
Jy verdoof die deelwat tyd so skelm steelek sal volgende jaarbeginbedaar
Gaan jy jouself dan nou kluisenaar hougeweerloop teen die tempelnie in die mond nieonthouVeels geluk met my vetraagsdagimpulsiewe huiweringas daar ooit n spesiale boodskap was vir myhet ek dit mis gekykmy liedjie van die jaarhet ek perongelukoorgetape