Breaking Benjamin "Crawl" paroles

Traduction vers:afeshuitnlro

Crawl

A shadow of a manI am nothing lessI am holding on, still holding onAnd every now and then life begins againI am holding on, still holding on

I'm not like youYour faceless liesYour weak dead heartYour black dead eyesI'll make it through, but not this timeYour hope is gone, and so is mine

Live, fightCrawl back insideSick, blindLove left behindAnd I won't live your weak wicked lieYou pull me in, I'm one step behind

Show me where it hurtsAnd I will make it worseAre you holding on? Keep holding on!Dilated eyes shine for one last timeAre you holding on? Keep holding on!

You're not like meYour faceless liesYour weak dead heartYour black dead eyesI'll break you in, and let this dieYour hope is gone, and so is mine

Live, fightCrawl back insideSick, blindLove left behindAnd I won't live your weak wicked lieYou pull me in, I'm one step behind

I'm becoming a monster, just like youAfter it all you'll try to break me tooFalling forever, chasing dreamsI brought you to life so I can hear you scream

Live, fightCrawl back insideSick, blindLove left behindAnd I won't live your weak wicked lieYou pull me inI'm one step behindI'm one step behindI'm one step behind

Kruip

‘n Skadu van ‘n man,ek’s nie minder dan dit nie.Ek hou vas, hou nog steeds vas!En so nou en dan begin die lewe weer.Ek hou vas, hou nog steeds vas!

Ek’s nie soos jy nie,jou anonieme leuens.Jou swakke dooie hart,jou swarte dooie oë.Ek sal dit verduur, maar nie hierdie keer nie.Jou hoop is verby, nes die hoop van my.

Leef, veg,kruip weer binnetoe.Siek, blind,liefde agtergelaat.En ek sal jou swakke slegte leue nie leef nie.Jy trek my binnetoe, ek’s een stap agter jou.

Wys my waar dit seermaak,en ek sal dit vererger.Hou jy vas? Bly jou vashou!Vergrote oë skyn vir ‘n laaste keer.Hou jy vas? Bly jou vashou!

Jy’s nie soos ek nie.jou anonieme leuens.Jou swakke dooie hart,jou swarte dooie oë.Ek sal dit verduur, maar nie hierdie keer nie.Jou hoop is verby, nes die hoop van my.

Leef, veg,kruip weer binnetoe.Siek, blind,liefde agtergelaat.En ek sal jou swakke slegte leue nie leef nie.Jy trek my binnetoe, ek’s een stap agter jou.

Ek’s besig om ‘n monster te word, net soos jy!Na alles probeer jy om my ook te breek.Vir ewig besig om te val, besig om drome te volg.Ek het jou tot lewe gebring sodat ek jou kan hoor skree.

Leef, veg,kruip weer binnetoe.Siek, blind,liefde agtergelaat.En ek sal jou swakke slegte leue nie leef nie.Jy trek my binnetoe.Ek’s een stap agter jou.Ek’s een stap agter jou.Ek’s een stap agter jou.

Ici on peut trouver les paroles de la chanson Crawl de Breaking Benjamin. Ou les paroles du poème Crawl. Breaking Benjamin Crawl texte.